
Mark mal oor Bank Windhoek se obligasie
Loading player...
Bank Windhoek se veiling van Namibië se eerste volhoubaarheidsgekoppelde obligasie het oorweldigende belangstelling gelok, met bodaanbiedinge van 525,5 miljoen Namibiese dollar, meer as dubbel die aanbod. Die bank het suksesvol 250,5 miljoen dollar ingesamel en 300 miljoen dollar oor die volgende twee jaar toegewy om kleinskaalse, inklusiewe groeiprojekte regoor die land te ondersteun. Claire Hobbs, Bank Windhoek se hooftesourier, het met Kosmos 94.1 Nuus.

