
Solidariteit in amptelike geskil met regering oor afleggings
Loading player...
Die vakbond, Solidariteit, het 'n amptelike geskil met die regering by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkleing en Arbeidsraad, Nedlac, verklaar oor grootskaalse afleggings, met verwysing na swak infrastruktuur, onstabiele kragvoorsiening en beleidsmislukkings. Die vakbond sê omtrent 350-duisend poste is reeds geraak, met meer poste wat in die komende maande in gevaar is. Solidariteit se Dirk Hermann beskuldig president Cyril Ramaphosa daarvan dat hy herhaalde waarskuwings en voorstelle ignoreer. Die vakbond sê formele bemiddeling word nou benodig om poste te beskerm. Hermann is aan die woord:

