
Nekundi beloof regverdige heffings vir vragmotors
Loading player...
Vervoerminister Veikko Nekundi sê ‘n nuwe, regverdige heffingstelsel gaan padverbruik deur vragmotors in die land reguleer. Dit volg ná die oorlaai van swaarvoertuie gedekriminaliseer is. Operateurs sal heffings betaal wat ooreenstem met die werklike skade aan paaie en sal volgens afstand be

