
King's Baton Relay eersdaags in Namibië
Loading player...
Die Namibiese been van die wêreldbekende King’s Baton Relay vind van 25 tot 27 September in Windhoek en aan die kus plaas. Dié aflos het in Maart by Buckingham-paleis in Londen begin en eindig volgende jaar by die opening van die Statebondspele in Skotland. Die uitvoerende hoof van die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee en Statebondspele, Anri Parker, het meer oor die plaaslike aflos:

