
Besin oor volhoubare vervoer op Motorvrye Dag
Loading player...
Motorvrye Dag vind hierdie Vrydag plaas, en die Namibiese Burgerlugvaartowerheid moedig almal aan om die dag te huldig deur motorgebruik te verminder en te besin oor meer volhoubare vervoermiddele. As deel van sy breër verbintenis tot omgewingsverantwoordelikheid, sê die owerheid dat inisiatiewe soos Motorvrye Dag noodsaaklik is om bewustheid oor klimaatsverandering te verhoog en uitlatings te verminder, beide op die grond en in die lug. Die owerheid se woordvoerder, Nelson Ashipala, het meer.

