
MTC belê in kreatiewe bedryf met Content Creators Awards
Loading player...
MTC se hoof bemarkingsbeampte, Tim Ekandjo, het amptelik die nominasies vir die 2025 MTC Content Creators Awards onthul. Nou in sy tweede jaar, vier die toekennings nie net kreatiwiteit nie, maar is dit deel van 'n groter missie om 'n volhoubare kreatiewe ekonomie in die land te bou. Met meer as 21 kategorieë, het MTC sy ondersteuning verhoog, prysgeld verdubbel en die geleentheidsbegroting verdriedubbel, met 'n totale belegging van 4,5 miljoen Namibiese dollar oor die volgende drie jaar. Die bloutapyt-geleentheid vind op 29 November in Windhoek plaas. Ekandjo het meer:

