
LPM bevraagteken Jeugontwikkelingsfonds se vereistes
Loading player...
Die LPM se jeugkommando beskryf die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds as 'n progressiewe en potensieel transformerende inisiatief, maar het die bekendstellingsfase daarvan gekritiseer. Die jeugkommando se leier, Duminga Ndala, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê met die huidige kriteria en gebrek aan duidelike inligting, loop baie jongmense die risiko om uitgesluit te word.

