
Blink boekjaar vir Capricorn
Loading player...
Plaaslik genoteerde Capricorn Group het ‘n wins ná belasting van 1,99 miljard Namibiese dollar vir die jaar geëindig 30 Junie 2025 aangeteken – 14,8 persent méér as die vorige boekjaar. Omsigtige toekenning van kapitaal, dissipline met die uitvoer van strategie en belegging in digitale- en data-infrastruktuur het bygedra tot die groep se vertoning, sê Capricorn. Capricorn-beleggers glimlag breed oor die groep se dividentverklaring. Die finansiële direkteur van Capricorn, Johan Maass, het meer:

