Route326: Wêreld Alzheimer Dag - Marlene Freislich van ADASA en Welma Geldenhuys vertel meer oor demensie

Loading player...
Wêreld Alzheimer Dag is om die draai - Marlene Freislich van ADASA en Welma Geldenhuys ('n ervare maatskaplike werker wat gereeld konsultasies doen met die families van mense met demensie) vertel meer.

Besoek adasa.org.za vir meer inligting.
18 Sep 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min