
Namibië stel 'slimkaart' vir ekostelsel bekend
Loading player...
Namibië het Donderdag sy eerste nasionale ekostelsel-kaart bekend gestel. Dit gaan gebruik word as ‘n riglyn vir die beplanning van grondgebruik, bewaringsprioriteite en klimaat-aksie. Dié kaart is deel van Namibië se verpligtinge as deel van die Kunming-Montreal se Globale Raamwerk vir Biodiversiteit. Omgewingsminister Indileni Daniel het meer tydens die bekendstelling verduidelik:

