
Bosa: Publiek moet toegang tot seksoortrederregister hê
Loading player...
Build One South Africa sê die openbaarmaking van die nasionale seksoortrederregister is noodsaaklik om die veiligheid van die kwesbaarstes in die land se beskerm. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het haar departement opdrag gegee om die nodige wetgewende wysigings aan te bring wat die register vir die publiek toeganklik sal maak. BOSA-woordvoerder, Roger Solomons, sê hulle verwelkom die langverwagte stap:

