
SA beplan astronomiese belegging in infrastruktuur
Loading player...
Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering onderneem om oor die volgende drie jaar meer as 'n duisend-miljard rand te belê om openbare infrastruktuur en landsburgers se lewenstandaard te verbeter. Hy het Donderdag by ʼn geleentheid van die minister van openbare werke en infrastruktuur en LUR’e in Gqeberha in die Oos-Kaap gepraat. Mashatile sê infrastruktuur-dienslewering is nie net die bou van paaie, brûe of geboue nie, maar lê die grondslag vir ʼn voorspoedige en volhoubare toekoms:

