
G20 sal regverdiger landboureëls by Wêreldhandelsorganisasie eis
Loading player...
Die landbouminister, John Steenhuisen, sê die G20 Voedselsekerheidstaakmag sal voortgaan om regverdiger landboureëls te eis by die Wêreldhandelsorganisasie wat verwronging sal verminder en die belange van boere in ontwikkelende lande sal beskerm. Die minister sê deur die Afrika-Unie se Agenda 2063 en die raamwerk van die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram sal Afrika hierdie momentum in die komende dekade voortsit en verseker dat globale verbintenisse in streeks- en nasionale optrede, versterk word:

