
VK sluit aan by Aussies en Kanada vir Palestina-erkenning
Loading player...
Brittanje, Australië en Kanada het Sondag Palestina amptelik as ‘n staat erken. Die Britse eerste minister Keir Starmer het gesê sy regering het op dié stap besluit om die moontlikheid van vrede lewendig te hou. Starmer het skerp kritiek op beide Hamas en Israel gelewer. Israel se ongenaakbare aanvalle op Gaza, die hongersnood en vernietiging is heeltemal onverdraagbaar, het hy gesê. Oor Hamas het Starmer die volgende gesê:

