
Oproep op SARB om rentekoers te verlaag
Loading player...
Die Vereniging van Staatsamptenare doen 'n beroep op die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om 'n rentekoersverlaging tydens sy laaste vergadering in November te oorweeg. Die Reserwebank het verlede week die repokoers onveranderd op sewe-persent gelaat, terwyl die prima uitleenkoers op 10,5 persent bly. Claude Naicker van die staatsdiensvakbond sê staatsamptenare en ander werkers, wat onder geweldige finansiële druk verkeer, het verligting nodig:

