
Thieme bepleit versagting in VSA-beleid vir lamuitvoere
Loading player...
Die uitvoerende voorsitter van die Ohlthaver & List-groep, Sven Thieme, het 'n beroep op belanghebbendes by die hawe van Philadelphia gedoen om die streng protokolle rakende vleisinvoer aan te spreek. O&L bedryf 'n internasionaal geakkrediteerde abattoir en wil lamsvleis na die Amerikaanse mark uitvoer maar die bestaande regulasies maak dit moeilik.

