
Sumud-flotielje sê Israel lieg oor sekerheidskwessies
Loading player...
Die Globale Sumud-flotielje sê onafhanklike ondersoeke, insluitende deur die Verenigde Nasies, het geen wapens aan boord van enige hulpkonvooie gevind nie, maar Israel gebruik vals sekerheidseise as 'n voorwendsel om gewelddadige aanvalle te regverdig. 'n Lid van die organisasie se reëlingskomitee, Yasemin Acar, waarsku dieselfde taktiek word nou gebruik teen die flotielje wat na Gaza seil met humanitêre hulp, dokters, joernaliste en menseregtewaarnemers aan boord:

