#OntbytMetDoepieEnNina - Christiaan Ras Trekklavier rekord

Loading player...
Christiaan Ras van Klipwerf Orkes het kom kuier by Doepie en Nina. Hy neem 26 Desember 2025 deel aan die World Guinness Book Of Records According Marathon vir n nuwe wereld record vir die langste Trekklavier speel
26 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min