
Wanbelating van pensioenbydraes plaas 600 000 werkers in gedrang
Loading player...
Die vakverbond Cosatu het kommer uitgespreek oor die toenemende probleem dat werkgewers nie pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volgens die jongste verslag van finansiële dienste se gedragsowerheid, is 15 521 werkgewers tans agterstallig teenoor 7 700 in 2024, en heelwat hoër as die 4 000 wat in 2023 aangemeld is. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit bedreig die finansiële sekerheid van byna 600 000 werkers in belangrike sektore:

