#OntbytMetDoepieEnNina - Helen Zille

Loading player...
Tannie Helen het kom kuier as die burgemeesterskandidaat vir Johannesburg. Ons gesels oor haar plan om Joburg om te draai en wat die realiteit van die onderneming gaan wees.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min