
Getuienis oor Cat se WhatsApp-boodskappe by Madlanga-kommissie
Loading player...
In Suid-Afrika sê die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, WhatsApp-boodskappe waarby vermeende kartelbaas Vusimuzi “Cat” Matlala betrokke is, dui op pogings om tenders te beskerm en om die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde te bevorder. In getuienis by die Madlanga-kommissie sê Khumalo dat die boodskappe tussen Matlala en sakeman Brown Mogotsi ook bande met polisiebeamptes, moontlike betalings aan politici, en toegang tot 'n kabinetslid uitwys. Khumalo het meer:

