Amanda de Lange oor innerlike genesing en hoe om eienaarskap van jou lewe te neem. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek.
14 Oct 2025
Afrikaans
South Africa
Christianity · Self-Improvement
Motiveringspreker en skrywer Yolande Britnell-Steyn gesels oor haar bediening. Lizette Murray herriner ons waarom dit so belangrik is om saam aan tafel te eet. Kosboekskrywer, Isabella Niehaus vertel meer oor haar jongste kookboek getiteld Bella’s Kitchen.
Susan Coetzer vertel hoe ons as gelowige vroue van ‘n swaarmoedige Sannie tot ‘n super C-vrou kan beweeg. Daarna gesels Rachelle Fourie oor haar nuwe boek My hart klop so ‘n Pad van roeping, geloof en identiteit.
Veronika Olivier, Henda Bonsma en Elvira Joubert van Heidelberg, Gauteng kuier in die ateljee. Daar word gesels oor van kreatiewe handwerk en innerlike genesing tot wat dit beteken om ‘n gekroonde dogter van God te wees. Agnes Lombard van Bernina kuier saam en vertel onder meer oor die jongste naaldwerkneigings…
Voedingskundige Madalein Helm gesels oor die voedingsbehoeftes vir elke fase van vrouwees van jou twintigs tot in jou negentigs. Hoe en wat om te eet vir energie en gesondheid.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.