
Israel moet Unrwa bystaan - Geregshof
Loading player...
Die Internasionale Geregshof sê Israel het ʼn verpligting om seker te maak daar word voldoen aan burgerlikes in Gaza se behoeftes. Dit kom na die hof in ʼn raadgewende mening verklaar die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge het nie reëls oor onpartydigheid oortree nie en Israel moet die agentskap se hulppogings ondersteun. Regter Iwasawa Yuji het die nie-afdwingbare uitspraak gelewer en sê Israel kan nie verhongering as wapen gebruik nie:

