
Kenner sê oor wees renosterkalfies na stropery
Loading player...
In die afgelope twee weke is vier renosters gestroop. Kosmos 94.1 Nuus het met Alex Oelofse gepraat, eienaar van Mount Etjo, wat ook die Mount Etjo Rhino Trust bestuur. Oelofse vertel meer van die impak op renosterkalfies. Die trust het ook 'n Go Fund Me-insamelingsfonds vir die publiek om die kalfies te help.

