
Zelensky sê druk moet op Rusland gehou word
Loading player...
Die EU het in Brussel die 19de ronde sanksies teen Rusland aangekondig, kort op die hakke van Amerikaanse president Donald Trump se aankondiging dat hy twee oliemaatskappye met sanksies geteiken het. Oelraïne se president Volodymyr Zelensky is in Brussel en het met die media gepraat. Hy sê sanksies is belangrik omdat dit druk op Rusland plaas.

