
Daar is al vir twee jaar reeds 'n meesterplan vir die herbou van Gaza
Loading player...
‘n Skokkende onthulling is op CBS se 60 Minutes deur president Donald Trump se spesiale gesant vir die Midde-Ooste, eiendomsontwikkelaar Steve Witkoff gemaak. Dit wil voorkom asof die Gaza-meesterplan, om die strook te herbou, reeds twee jaar bestaan.

