
Benoemde VSA ambassadeur sal 'wit Afrikaners ondersteun'
Loading player...
Die benoemde ambassadeur, Leo Bozell, het aan die Amerikaanse senaat se buitelandse betrekkinge-komitee gesê indien hy as Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika bevestig word, hy die Suid-Afrikaanse regering sal aanspoor om sy volksmoordsaak teen Israel te laat vaar. Indien sy benoeming deur die komitee goedgekeur word, sal dit vir 'n volle senaat-stemming verwys word. Bozell het ook gesê dat hy president Donald Trump se uitnodiging aan wit Afrikaners om skuiling in Amerika te soek, sal ondersteun, en verwys na beweerde rassediskriminasie:

