#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel Van Intiem (Oktober)

Loading player...
Liezel van Intiem het gesels oor ons "Jong Getroudes reeks" en deel 1 gaan oor - Van Gemiddeld na Wow: Bou so julle Huwelik!
24 Oct Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Natie Ferreira (Fanaties)

Natie Ferreira bied die program "Fanaties" aan waar hulle gesels oor oudhede en ook die geskiedenis van al hierdie items. Hy vertel ook of van die luisteraars se oudhede enige waarde het en hoe om dit te bepaal.
20 Nov 24 min