Cosatu ondersteun Zim-vakbonde oor Grondwet-aanpassing

Loading player...
Vakbondfederasie Cosatu het sy steun aan die Zimbabwiese Kongres van Vakbonde belowe om pogings te verwerp om president Emmerson Mnangagwa se ampstermyn te verleng. Die federasie sê pogings om die Grondwet te verander is 'n bedreiging vir demokrasie, goeie regering en die oppergesag van die reg. Zanele Sabela van Cosatu sê die stryd van Zimbabwiese werkers word verbind aan die breër stryd vir sosiale geregtigheid, en doen 'n beroep op leiers om demokratiese norme te respekteer en grondwetlike vooruitgang te beskerm:
28 Oct 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Steenhuisen gryp in, wil BKS nasionale ramp laat verklaar

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, gaan aan die kabinet die noodsaaklikheid voorlê om die bek-en-klouseer-uitbreking tot 'n nasionale ramp te verklaar. Hy het 'n omvattende 10-jaar nasionale strategie uiteengesit om die siekte te bestry, dieregesondheidstelsels te versterk en landelike voortbestaan te ondersteun.Hy het 'n massa-inentingsveldtog aangekondig en verwag binne…
14 Jan 10AM 1 min

Kripto-bates se praktiese gebruik begin uitbrei

Virtuele bates verskuif van hype na praktiese gebruik. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê EasySats en Bitcoin Mining Namibia-stigter Nikolai Tjongarero dat 2026 'n jaar van bou en gebruik sal wees. Hy sê Afrika-innovasies soos Bitcoin-na-mobiele-geld-instrumente, privaatheidsgerigte tegnologie en groeiende eweknie-aanvaarding hervorm hoe mense spaar, spandeer en waarde…