Trump sinspeel op derde termyn

Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het nie die moontlikheid uitgesluit om 'n derde termyn na te jaag nie, en gesê hy sal dit graag wil doen. Die Amerikaanse grondwet verbied presidente om vir drie termyne te dien. Trump het met verslaggewers gepraat op Air Force One tydens sy toer na Asië. Hy het die moontlikheid om in 2028 vir vise-president te staan verwerp, en gesê dit is te oulik en sal nie reg wees nie. Luister self.
28 Oct 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Steenhuisen gryp in, wil BKS nasionale ramp laat verklaar

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, gaan aan die kabinet die noodsaaklikheid voorlê om die bek-en-klouseer-uitbreking tot 'n nasionale ramp te verklaar. Hy het 'n omvattende 10-jaar nasionale strategie uiteengesit om die siekte te bestry, dieregesondheidstelsels te versterk en landelike voortbestaan te ondersteun.Hy het 'n massa-inentingsveldtog aangekondig en verwag binne…
14 Jan 10AM 1 min

Kripto-bates se praktiese gebruik begin uitbrei

Virtuele bates verskuif van hype na praktiese gebruik. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê EasySats en Bitcoin Mining Namibia-stigter Nikolai Tjongarero dat 2026 'n jaar van bou en gebruik sal wees. Hy sê Afrika-innovasies soos Bitcoin-na-mobiele-geld-instrumente, privaatheidsgerigte tegnologie en groeiende eweknie-aanvaarding hervorm hoe mense spaar, spandeer en waarde…