Fluitjieblaser se beskerming is kardinaal in korrupsie-bekamping

Loading player...
Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die stryd teen korrupsie en die beskerming van fluitjieblasers is ʼn belangrike hoeksteen van die staat se hernuwing. Hy het Public Interest South Africa se jaarlikse Fluitjieblaser-beraad in Johannesburg toegespreek. Nel sê korrupsie het die staat se morele gesag verswak en openbare vertroue in die instellings wat hulle moet dien, vernietig. Hy sê wanneer fluitjieblasers stilgemaak of onbeskermd gelaat word, kom landsburgers tot die gevolgtrekking dat die waarheid self in gevaar is:
28 Oct 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Steenhuisen gryp in, wil BKS nasionale ramp laat verklaar

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, gaan aan die kabinet die noodsaaklikheid voorlê om die bek-en-klouseer-uitbreking tot 'n nasionale ramp te verklaar. Hy het 'n omvattende 10-jaar nasionale strategie uiteengesit om die siekte te bestry, dieregesondheidstelsels te versterk en landelike voortbestaan te ondersteun.Hy het 'n massa-inentingsveldtog aangekondig en verwag binne…
14 Jan 10AM 1 min

Kripto-bates se praktiese gebruik begin uitbrei

Virtuele bates verskuif van hype na praktiese gebruik. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê EasySats en Bitcoin Mining Namibia-stigter Nikolai Tjongarero dat 2026 'n jaar van bou en gebruik sal wees. Hy sê Afrika-innovasies soos Bitcoin-na-mobiele-geld-instrumente, privaatheidsgerigte tegnologie en groeiende eweknie-aanvaarding hervorm hoe mense spaar, spandeer en waarde…