Gesondheidsake: ๐ท๐ Griep of net โn verkoue? 05 November 2025
Loading player...
๐ท๐ Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie!
In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel.
๐ Leer die verskil tussen virusse en bakterieรซ
๐ Watter vitamiene help werklik
๐ En wanneer jy eerder dokter toe moet gaan
Luister SFM Streek Radio โ jou gesonde klank van die Tuinroete ๐ฟ
๐ป 90.1 FM in Mosselbaai, George, Knysna
๐ป 104.1 FM in Oudtshoorn en omliggende gebiede
#SFMStreekRadio #Gesondheidsake #HartenbosApteek #GriepSeisoen #Tuinroete