LIFTKLUB | Mike gesels met Jesme Swartz oor haar nuutste enkelsnit - Alles is Okay

Loading player...
Mike gesels met Jesme Swartz oor haar nuutste enkelsnit, Alles is Okay, na die afsterwe van haar ouma, oupa en oom in n kort tydjie, pen sy haar rou emosies neer en deel dit met ons in hierdie persoonlike lied.
7 Nov 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

LIFTKLUB | Perimenopause

Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
22 Oct 2025 16 min