Angolese 'cuca', brandstof nie onwettig, sê polisiehoof

Loading player...
Polisiehoof luitenant-general Joseph Shikongo sê daar is geen wet wat verbied dat Angolese bier, of “cuca”, en brandstof Namibië binnekom nie. Daar is wel streng prosedures wat deur die polisie en die inkomste-agentskap NamRA gevolg moet wanneer goedere van die publiek gekonfiskeer word.
9 Nov 2025 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brandstofprys sal styg - ekonoom

Die ministerie van energie sal na verwagting vandeesweek aanpassings aan petrol- en dieselpryse aankondig, met ekonome wat 'n verhoging verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu, gepraat, wat opgemerk het dat brandstof- en oliepryse baie wisselvallig en hoog bly, tans bo die kerf van 100 Amerikaanse…
27 Apr 12AM 1 min

Reën word vir Suide voorspel

'n Koue front wat oor die Kaap beweeg, stoot nou vog na suidelike Namibië, wat mistige oggende, dalende temperature en tekens van reën bring. Die Namibiese Meteorologiese Diens waarsku dat ligte reën, koeler toestande en selfs donderstorms van vandag af in die Suide verwag word, terwyl die sentrale en noordelike…
27 Apr 12AM 1 min

Kommer oor reuse-skuld van Stad Johannesburg

Die ACDP het Stad Johannesburg gevra om nie meer lenings uit te neem nie en waarsku dit is onvolhoubaar. Woordvoerder Chris Rohlssen sê die stad word meer as 71-miljard Suid-Afrikaanse rand geskuld en vra skuldinvordering moet nou voorkeur kry. Hy is ook bekommerd oor 'n verwerpte leningsversoek aan die Franse…
26 Apr 11PM 1 min

Trump loof veiligheidspan

Amerikaanse president Donald Trump het sy veiligheidspan geloof vir hul vinnige optrede en die inhegtenisneming van 'n 31-jarige man ná 'n sluipmoord-poging Saterdagaand tydens die Withuis-korrespondentevereniging se dinee. Trump sê agente het vinnig en professioneel opgetree om die situasie te ontlont. Hy sê die reaksie toon die hoë vlak van…
26 Apr 11PM 1 min

Meer as 2 000 kuberaanvalle weekliks in SA

Suid-Afrikaanse organisasies het vroeg hierdie jaar reeds geworstel met meer as 2 100 kuberaanvalle weekliks, 'n toename van 36 persent jaarliks, gedryf deur KI‑gedrewe bedreigings en gyselware. Die regering en finansiële en verbruikersektore is belangrike teikens. Kuberveiligheidsdeskundige en uitvoerende hoof van Clyrofor, Loyiso Boyce, het aan Newzroom Afrika gesê uitvissing…
26 Apr 6AM 1 min