
NV van môre af in reses tot Februarie
Loading player...
Die Nasionale Vergadering het besluit dat die tweede sitting van die 8ste Parlement môre in reses sal gaan tot Februarie 2026. Die IPC was die enigste party teen 'n vroeë reses. Speaker Saara Kuugongelwa-Amadhila het tydens vanmiddag se sitting gesê dit is om parlementslede tyd te gee om na hul verskillende kiesafdelings te reis vir die komende streekraad- en plaaslike owerheidsverkiesings.

