
Beter beskerming vir fluitjieblasers nodig - Mbalula
Loading player...
Die ANC doen 'n beroep op die parlement om die Beskermingswetsontwerp vir Verklikkers te bespoedig om die veiligheid van informante te verseker. Die party sê die beskerming van verklikkers is noodsaaklik om korrupsie uit te roei, wetstoepassing te beskerm en staatsinstellings te versterk. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het tydens 'n media inligtingsessie oor die uitkomste van die nasionale uitvoerende komitee gesê die beskerming van verklikkers sal help om korrupsie en kriminele aktiwiteite te ontbloot terwyl dit aanspreeklikheid binne die regering en polisie versterk:

