
Terrorisme in Afrika is ‘n groeiende wêreldwye bedreiging
Loading player...
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die toename in terroristegroepe is nie net 'n werklikheid in Afrika nie, maar wêreldwyd. Volgens die Globale Terreur-aanwyser is vyf van die tien lande wat die meeste deur terrorisme geraak word, in die Sahel-streek, wat verantwoordelik is vir 19-persent van wêreldwye terreur-aanvalle en meer as die helfte van terrorisme-slagoffers. Guterres sê 'n logiese ontwikkelingstrategie teen die onderliggende dryfvere van ekstremisme is dringend nodig:

