
Uitbreiding van opgaarkapasiteit kan help teen voedselonsekerheid
Loading player...
Voedselonsekerheid is weer in die nuus, met verwagtinge dat faktore soos die staking van droogtehulp 20 persent van die bevolking oor die somer in akute voedselonsekerheid sal dompel. Die Nasionale Strategiese Voedselreserwes bevat ook slegs sowat 15 persent van die kapasiteit. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, die tegniese adviseur van akkerbou en pluimvee by Agribank gepraat, wat voorstelle het.

