
Cyril verklaar GBV as nasionale krisis
Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het geslagsgeweld en vrouemoord tot 'n nasionale krisis verklaar. Hy het Donderdag tydens die G20 Maatskaplike Beraad in Ekurhuleni gesê die land kan net gemeenskappe bou wat in gelykheid gewortel is, indien die regte van vroue en meisies gehandhaaf word. Die president sê geen samelewing kan floreer terwyl geslagsgeweld en vrouemoord voortduur en vroue ontken word nie:

