#OntbytMetDoepieEnNina - Brendan Peyper

Loading player...
Brendan het kom inloer om ons te vertel van 3 enkelsnitte wat hy vandag vrystel. Ons gesels ook oor die onlangse nuus van hom in die media en waaroor al hierdie nuwe liedjies gaan.
14 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min