
NNN besin oor G20-beraad
Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het haar besinnings gedeel oor haar bywoning van die onlangse G20-beraad. By die geleentheid het sy die behoefte aan 'n meer inklusiewe, billike en volhoubare globale finansiële stelsel beklemtoon wat Afrika se groeiende ekonomiese invloed erken. Sy het ook gevra vir versterkte internasionale samewerking en transformerende maatreëls om klimaatsverandering aan te pak, ramprisiko's te verminder en voedselsekerheid te verbeter.

