
Arsenal 6 punte voor op Premierliga-punteleer
Loading player...
Sokker: Arsenal het sy voorsprong op die Premierliga-punteleer tot ses punte vergroot na hul oorwinning van 4-1 oor Tottenham Hotspur in die Noord-Londense derby op die Emirates-stadion. Die speler van die wedstryd, Eberechi Eze, het 'n sensasionele driekuns behaal ná Leandro Trossard se openingsdoel om 'n oortuigende oorwinning te verseker. Die titeluitdagers Liverpool en Manchester City het albei Saterdag verloor, onderskeidelik teen Nottingham Forest en Newcastle. Arsenal se afrigter, Mikel Arteta, sê hulle laat hulle nie meevoer nie:

