
Rise verwelkom belasting op aanlyndobbel
Loading player...
Rise Mzansi verwelkom die Nasionale Tesourie se voorstel vir nasionale aanlyndobbelbelasting, 'n stap wat die party se voortgesette Gambling Reforms Now-veldtog ondersteun. Makashule Gana van die party sê die regering erken uiteindelik die ernstige skade wat deur probleemdobbelary en roofoperateurs veroorsaak word. Gana sê Rise Mzansi en die Nasionale Beplanningskommissie het herhaaldelik hieroor alarm gemaak:

