Unite for Change-beweging 'kan SA se toekoms bepaal'

Loading player...
Die leier van die GOOD-party, Patricia de Lille sê die Unite for Change-beweging is 'n kans om Suid-Afrika se toekoms te bepaal. De Lille het in Soweto, tydens die Unite for Change-veldtog wat bestaan uit BOSA, die GOOD Party en RISE Mzansi, die huidige leiers gekritiseer vir die uitbuiting van mag, diefstal en hul ignorering van die beginsel dat die mense moet regeer. Sy sê Build One South Africa, RISE Mzansi en die GOOD Party het verenig om verantwoordbare leierskap te herstel:
1 Dec 2025 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vasvat van korrupte regeringslui nie goed genoeg, sê GOOD

Die GOOD-party sê senior regeringsamptenare word nie genoeg aanspreeklik gehou vir die misbruik van openbare fondse nie. Die party voer aan daar is te min optrede teen onreëlmatige besteding en dit word nie nie konsekwent regoor die regering toegepas nie. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die saak van…
25 Apr 2AM 1 min

VSA-hoëlui in Pakistan; Iran weier direkte samesprekinge

President Donald Trump se spesiale gesant Steve Witkoff en presidensiële adviseur Jared Kushner word vandag in Pakistan verwag vir samesprekings oor die Iran-oorlog. Withuis-woordvoerder Karoline Leavitt het Vrydag gesê Teheran het bereidwilligheid tot ‘n gesprek getoon, terwyl visepresident JD Vance gereed staan om te reis indien daar vordering gemaak word…
25 Apr 1AM 1 min

Copps 94.1: Drankduiwel listig in hoofstad

Die drankduiwel het Vrydagaand rooi ligte helder in Windhoek laat flikker met die Copps 94.1-span, in samewerking met die Namibiese polisie, wat sommer uit die staanspoor met ‘n oënskynlik besope jong man moes huishou wat groot amok gemaak het. In nóg ‘n voorval het ‘n groep jong meisies ook hard…
25 Apr 12AM 1 min