🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025

Loading player...
🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel!
👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk reeds opslae maak.
📱 Afspraak: 044 023 085
📍 Fraaiuitsig, Mosselbaai
4 Dec Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En…
5 Nov 12 min

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025

💇‍♀️✨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare…
2 Oct 12 min

Gesondheidsake: 🔹Die Pankreas onder die vergrootglas 🩺24 September 2025

🔹Pankreas onder die vergrootglas 🩺 In Gesondheidsake gesels Gerda oor pankreatitis, pankreaskanker en wat gebeur as jou pankreas ophou om genoeg ensieme af te skei. 👉 Luister weer: 📻 Stroom aanlyn: [sfmstreek.com](https://sfmstreek.com) #Gesondheidsake #SFMStreek #PankreasGesondheid #HartenbosApteek
23 Sep 16 min