
Saai stig vereniging vir Suid-Afrikaners om werk in VSA te vind
Loading player...
Die familieboerderynetwerk Saai het 'n vereniging gestig vir agentskappe wat Suid-Afrikaners help om werk op plase in Amerika te vind. Saai se raadsvoorsitter, Theo de Jager, sê die vereniging, H2A Agency Association, wil die integriteit van die beroep en die geleenthede wat jaarliks aan Suid-Afrikaners en plaaswerkers van elders in die wêreld beskikbaar gestel word, beskerm en bevorder:

