#OntbytMetDoepieEnNina - Roan Ash (As Do I)

Loading player...
Roan Ash het kom kuier om te vertel oor sy nuwe album "Thieves" wat bekendgestel wword en ook die nuwe enkelsnit wat hy saam met Demi Lee Moore gedoen het wat pas op die GrootFM speellys gesit is.
10 Dec 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min