
Skok oor GBV tydens 16 Dae van Aktivisme
Loading player...
Die 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgeweld het nogmaals nie juis 'n impak op die grond gehad nie. Vele verkragtings, gesinsgeweld, kinderaanrandings en verwante geweld is by die polisie aangemeld, maar dit is welbekend dat meeste gevalle nie aangemeld word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Ethne Mudge, die direkteur by Civic +264.

