
Misdaad styg skerp in Wes-Kaap
Loading player...
Die Wes-Kaapse kommissaris van polisie, Thembisile Patekile, sê hulle is uiters bekommerd oor die skerp styging in misdaad in die provinsie. Misdaadstatistiek vir die tweede kwartaal van Julie 2025 tot September 2025 wys 1 160 mense is in die provinsie vermoor. In dieselfde tydperk is 114 bendeleiers en 116 bendelede in hegtenis geneem. Patekile sê die wydverspreide beskikbaarheid van onwettige vuurwapens en ammunisie is 'n groot dryfveer vir geweldsmisdaad:

