
Joburg se 'swak boustrategie lei tot DJ Warras-moord'
Loading player...
Die ACDP sê die Stad Johannesburg kon nie daarin slaag om die kaping van geboue deur gewetenlose groepe te voorkom nie. Die party sê die moord op Warrick “DJ Warras” Stock beklemtoon die metro se mislukking om inwoners en eiendomsregte te beskerm. Ronald Harris van die ACDP sê die metro het 'n swak boustrategie goedgekeur, wat heetemal onvoldoende is om privaat geboue te beskerm:

